TUINROETE | KAROO NUUS - Group Editors ondersteun die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se Woord van die Week-inisiatief.
Om 'n woord te borg, besoek www.wat.co.za
Oëwys (o-ë-wys) s.nw. (ongewoon) 'n Kort besoek: Dis nou net oëwys; ek sal later weer kom kuier. ≈ Dankie Felix ... en Flippie ... vir die oëwys. Dit doen ons goed om ou kennisse so nou en dan persoonlik weer te ontmoet (Tipogr. Joern., Mei 1965, 26).
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’