KNYSNA NUUS - Op Saterdag 17 November het vislyne van hengelaars regoor Eden styfgetrek te Plettenbergbaai toe die Eden Hengelassosiasie se vierde somerliga kompetisie op die beeldskone kusdorpie afgespeel het.
Op die einde van die dag sou Knysna Hengelklub daarin slag om tops bo die ander uit te styg.
Beide die top-hengelaar en top-junior (o16) van die dag was Knysna-hengelaars.
Lees meer in Donderdag se Knysna-Plett Herald, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Knysna, Tuinroete nuus'