- Meeste vangste Interklub: Banie Vermeulen met 57 vis
- Grootste oneetbare vis: skeurtandhaai, 181.94kg, deur Renier Westraad
- Grootse eetbare vis: kabeljou, 9.92kg, deur Johan Strauss
- Klub wat die meeste ligas gewen het: Triton
- Meeste eetbare vis vrygelaat deur hengelaar: Hennie Kleyn, 13 visse
- Ouer-en-kind-trofee: Andre en Luan Els
- Top hengelaar oor twee jaar: Hendrico Lesch
- Top dame: Nicole Crause
- Top o/16: Nicole Crause
- Top o/21: Marius Baard
- Top meester: Kallie Erasmus
- Top grootmeester: Johan Strauss
- Senior sportman van die jaar: Renier Nortje
- Sportvrou van die jaar: Elzanne Cronje
- Top 3 hengelaars van die jaar:
- Andre Els, 444.17kg
- Niel de Jager, 255.49kg
- Renier Nortje, 247.87kg
- Beste vordering: Nicole Crause (Beker)
- Junior van die jaar: Marius Baard
Renier Nortje van Knysna saam met Wilna Venter nadat hy as sportman van die jaar aangewys is.