RUGBYNUUS - Die SWD Eagirls het vanmiddag deurgedring na die finaal van die vroue afdeling van die vroue eerste divisie.
Hulle het die Luiperds met 22-15 geklop op Outeniquapark in die halfeindstryd van die reeks.
Dis in die stadium nog nie duidelik wie hul teenstanders gaan wees nie.
Die Eagirls het vanjaar 8 wedstryde agter die rug en 7 daarvan gewen.
Die SWD Eagirls vanmiddag na die wedstryd.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’