White is deel van ’n paneel kundiges van OSN Sports wat in die Verenigde Arabiese Emirate gesetel is.
Volgens hom het die Bokke “aangeploeter” en “verwag dat dinge vir hulle gaan gebeur”. Maar hulle is uitoorlê en deur ’n beter afrigter en soms meer fisieke span geklop.