TUINROETE DISTRIK SPORTNUUS - Vier atlete van die Suid - Kaap, Francois Maquassa (Oudtshoorn), Lloyd Bosman (George), Selwyn Matthys (George) en Lazro Louw (George) het die afgelope naweek uitstekend by die Knysna Waterfront-wedlope gevaar.
Matthys was eerste in die 10km met 'n tyd van (31:51) gevolg deur Maquassa (32:22) wat in die tweede plek geëindig het.
Bosman het op sy beurt die 21km in 'n tyd van 1 uur en 12 sekondes gewen.
Louw het in die 5km- junior afdeling koning gekraai.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'