- Senior vroue (4 km): Anastacia Plaatjies (15:55) goud; Timorei Deyce (18:11) silwer (beide van ASWD).
- Senior mans (8 km): Donovan Plaatjies (28:51) goud; Alfred Nice (33:44) silwer (albei van ASWD).
- Seuns 19 jr (8 km): Ruben Dlephu (25:49) silwer, Eden. Jeremy Seekoei (26:19) brons (Sentraal-Karoo).
- Seuns 19 jr LSEN (8 km): Selwyn Mattheus (29:27) silwer (Eden).
- Dogters 17 jr (4 km): Githa Stander (16:35) silwer (Sentraal-Karoo).
- Seuns 16 jr (6 km): Wayde Kombela (20:39) brons (ASWD).
- Seuns 15 jr (4 km): Waldo Kaptein (13:10) silwer; Enrico Pieters (13:11) brons (albei van Sentraal-Karoo).
- Dogters 14 jr (4 km): Stephany Petro (15:09) goud (Eden).
- Seuns 14 jr (4 km): Malvin Visser (13:20), silwer (Sentraal-Karoo).
- Dogters 13 jr (3 km): Berdine Kolela (11:02) goud (Sentraal-Karoo); Abigail Nelson (11:15) silwer (Eden).
- Seuns 13 jr (4 km): Luther Blaauw (13:47) silwer (Eden).
- Dogters 12 jr (3 km): Yolenda Goeieman (11:07) goud (Sentraal-Karoo).
- Seuns 12 jr (3 km): Hendry Isaac (10:23), goud (Eden).
- Dogters 11 jr (3 km): Mursha Jooste (11:22) goud (Sentraal-Karoo).
- Dogters 10 jr (2 km): Daniel Tieties (7:20) goud,(Sentraal-Karoo); Shafieka du preez (7:32), brons (Eden).
- Seuns 10 jr (2 km): Euline Swarts (6:54) goud; Bradley Kaptein (6:56), silwer (albei Sentraal-Karoo).
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Klein Karoo, Hessequa nuus'