“Vandag is dit o, o, hulle was altyd nierassig. Nonsens,” het Mugabe met ’n spottende, hoogdrawende Engelse aksent gesê. “ ’n Mens kan hul verraderlike optrede sien.”
Hy het verwys na Seretse Khama, Botswana se eerste president en pa van die huidige president, Ian Seretse Khama, se huwelik met ’n wit vrou.