HEIDELBERG NUUS - ’n Pa van twee jong kinders, Pieter Hefke (28) is Saterdag, 7 Mei dood toe hy in 'n fratsongeluk deur ’n voorlaaitrekker op ’n plaas net buite Heidelberg getref is.
Volgens die plaaslike polisie het die oorledene agter ’n bakkie uitbeweeg en voor die aankomende trekker na die bestuurder gewaai.
Hefke is getref en het onder die wiele van die trekker beland. Hy het op die toneel voor ’n plaaswerkershuis gesterf.
Lees meer op susterskoerant, Suid-Kaap Forum
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'