Die slagoffer se ma het vanoggend in die getuienisbank ingeskuif en by tye emosioneel getuig oor hoe haar seun haar van die beweerde voorval vertel het.
Die verhoor is uitgestel na 24 Oktober. Venter, wat onskuldig gepleit het op die klagtes teen hom, en een van sy kinders sal na verwagting dan vir die verdediging getuig.