Gallery
GEORGE - In 'n titaniese wedstryd op Outeniqua Park in George, deel die Premierliga-spanne van Heidelberg en Groot-Brakrivier vanjaar die titel ná die twee spanne in die eindstryd met 32-32 gelykop gespeel het.
Bykomende tyd van 10 minute elk moes afgehandel word na die wedstryd met 25-elk gelyk was ná die wedstryd se normale 80 minute voltooi is.
Heidelberg het met die rustyd met 11-10 voorgeloop.
Galery: Brak en Heibi speel gelykop in SWD Superliga A-eindstryd
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’