Marallich neem die leisels oor by André Bouwer wat na 19 jaar as hoof uitgetree het.
“Dit is vir my ‘n groot voorreg om ‘n goed gedissiplineerde en presterende skool oor te neem en ek sien daarna uit om die skool met die hulp van die ouers, leerlinge en gemeenskap tot nog hoër hoogtes te neem," sê Marallich.
"Die kind is die heel belangrikste deel van die skool en is my hoogste prioriteit."
Lees meer in môre se Knysna-Plett Herald, asook aanlyn.
_1368973414_tn.jpg)
Die nuwe skoolhoof van Wittedrift Hoërskool, Jeremy Marallich met sy gesin. Van links is Christo, Judy, Jeremy en Petro.
'Ons bring jou die nuutste Plettenbergbaai, Tuinroete nuus'