Video
RUGBY NUUS EN VIDEO - Die SWD Arende het vanmiddag sy wedstryd teen die Grens Bulldogs met 50-29.
Die wedstryd is op Outeniquapark in George gespeel.
Dit was die span se eerste oorwinning vanjaar in die 1ste divisie van die Curriebekerreeks.
Met rustyd was die telling 24-3.
Kyk video's hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Karoo, Hessequa nuus'