Standaardklas, Gemodifiseerde klas, Extreme klas asook pypkarre het teen mekaar meegeding om as wenner van die dag uit die tryd te tree.
Arjan Wierenga het groot opwinding gesorg toe sy voertuig, met nuwe verfwerk en bakwerk, amper omgeslaan het in 'n poging om in 'n hinderniste herstel. Charles Lewis moes vroeg uit die kompetisie getree as gevolg van 'n meganiese breuk.
Clint Kirkwood en sy span met die pypkarre het die toeskouers in verwondering gehad met hulle vertoning en bestuursvernuf.
Uitslae:
- Pypkarre: 1 Clint Kirkwood 480; 2 Steven Coetzee 170; 3 Clarence Boonzaaier 140; 4 Eugene Adams 110.
- Extreme klas: 1 Pierre Joubert 300; 2 Edrick Bruwer 200; 3 Arjan Wierenga 190; 4 Charles Lewis 10.
- Gemodifiseerde klas: 1 Ettiene Jacobs 310; 2 Attie de Klerk 230; 3 Francois du Toit 210; 4 Dwayne Erasmus 180; 5 Craig Anderson 160; 6 PW Pretorius 150; 7 Zak Vorster 40.
- Standaard klas: 1 Johan Vogel 470; 2 Francois Dorfling 400; 3 Janet Buys 370; 4 Jaco Kriel 340; 5 Anton Meintjies 340; 6 Anthea Fourie 290; 7 Burt van der Walt 270; 8 PJ Dugmore 260; 9 Jan Andries Beyers 20.
- Tydtoets: 1 Clint Kirkwood (pypkar) 1:39; 2 Jaco Kriel (standaard) 1:53; 3 Attie de Klerk (gemodifiseerd) 1:57; 4 PJ Dugmore (standaard) 2:01; 5 Craig Anderson (gemodifiseerd) 2:03; 6 Ettiene Jacobs (gemodifiseerd) 2:05; 7 Dwayne Erasmus (gemodifiseerd) 2:15; 8 Anton Meintjies (standaard) 2:09.
Alle 4x4 geesdriftiges word uitgenooi na die volgende byeenkoms op 1 September gedurende die Herold Agri Fees.
Kontak Pierre Joubert 082 466 1333 en Attie de Klerk 082 323 2339 vir meer inligting.