DUIWEWEDVLUGTE NUUS - Outeniqua-posduifklub het die naweek (17 Junie) hul wedvlug vanaf Victoria-Wes tot in George gehad.
Dit is sowat 297 km. Die wenspoed was 1 500mpm of sowat 98km/h.
- J&L LOFTS
- G.Fourie-hokke
- Goldwing Lofts
- Goldwing Lofts
- Sunday Lofts
- J&M-hokke
- J&M-hokke
- Gary Page
- Goldwing Lofts
- Goldwing Lofts
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’