Hero's Name: Zoey Syster
Accolade Type: Arts & Culture Accolade
Applauded for: TV Verskyning
Nominated By: Claris-Ann Horn
Zoey ( 'n 10 jarige leerder te Laerskool wesbank) is in 2021 gekies om deel te wees van seisoen 1 van Kyk Wie Praat. Produksie vir seisoen 2 van hierdie prettige speletjieprogram , wat op KykNet uitgesaai word, het tydens die eerste helfte van 2022 afgeskop, en Zoey is genooi om weer deel te neem. Zoey sal in 3 episodes te sien wees : Episode 3 - 10 Augustus Episode 8 - 14 September Episode 13 - 5 Oktober
