Hero's Name: Johanna Nortje
Accolade Type: Making a difference
Applauded for: Capt Johanna Nortje from Brickston Police Station
Nominated By: Natasha Bosman
Kapt Nortjé werk al vir jare in die Oudtshoorn omgewing en is al vir ‘n redelike tydperk betrokke in die Brixton area. Sy is lief vir die mense daar en veral gefokus op die kinders in die area. Sy probeer ‘n verskil maak, veral oor vakansietye wanneer sy programme aanbied in haar area - alles op haar eie onkoste. Kaptein Nortjé het onlangs haar man verloor aan Covid-19 en ongeag haar eie persoonlike omstandighede hou sy nog steeds aan om ‘n verskil te maak in haar gemeenskap se lewens.
