Só het die Justice Alliance of South Africa (Jasa) gister in die Wes-Kaapse hooggeregshof voor regter Gayaat Salie-Hlophe aangevoer.
Jasa is ontevrede oor die sluiting van drie kindersentrums en die verskuiwing van dié kinders na geriewe wat soortgelyk aan tronke is.