NASIONALE NUUS - ‘n Tromp-op botsing op die N2 gister, Dinsdag 9 Augustus, by die Stilbaai-kruising het drie persone se lewens geëis.
Nog ‘n persoon het mediese behandeling op die toneel ontvang.
Rudi Koertzen, 'n voormalige kriekettoetsskeidsregter en Wouter Verwey is op die toneel oorlede, so ook Jacobus Tarantal, skoolhoof van Oker Primêr van Albertinia.
Lees meer op susterskoerant, Suid-Kaap Forum.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'