MOSSELBAAI NUUS - Die Kommunikasie-beampte van die Groot-Brakrivier-polisiestasie, sers Lauriane Botha, vra die publiek se hulp om die familie van Angeline Booysen op te spoor.
Botha vra dat enige iemand met inligting, hulle kontak op (073 551 7358).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'