Brandspanne van Eden, Oudtshoorn en Working on Fire is op die toneel waar die brand sedert gister in die berge brand.
Volgens ‘n brandbestryder is dit baie moeilik om die brand in die berge te keer en brandspanne fokus daarop om te verhoed dat die brand na eiendomme versprei.
