RIVERSDAL NUUS - Die gunstelingpaartjie van kykNET se Boer Soek 'n Vrou-reeks, Adriaan Geldenhuys en Helene, is verloof.
Helene het Maandag 10 September om 22:03 op haar Facebookbladsy die groot nuus gebreek.
Die gemeenskap en hulle aangangers is opgewonde oor dié gebeurtenis.
Selfs Hoërskool Langenhoven waarvan Adriaan 'n oud-leerder is, het die paartjie gelukgewens.
Inligting verskaf deur ons susterskoerant, Suid-Kaap Forum.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'