OUDTSHOORN NUUS - Magdaleen Titus, een van die verdagtes in die moord op haar man, Preston Titus, se aansoek om borgtog is vandag van die hand gewys.
Magdaleen Titus word daarvan aangekla dat sy saam met ander beskuldigdes haar man, Preston Titus, die nag van 1/2 Desember 2017 vermoor het.
Hy is met verskeie steekwonde in sy huis op die Weermagbasis gevind.
Lees meer op ons susterskoerant, Oudtshoorn Courant.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Karoo, Hessequa nuus'