TUINROETE | KAROO NUUS - Group Editors ondersteun die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se Woord van die Week-inisiatief.
Om 'n woord te borg, besoek www.wat.co.za
Ruik: 'n rot ruik (wsk. n.d. Eng. to smell a rat) Vermoed dat iets verkeerd is, veral dat iets onderduims a.d. gang is: Ek begin ... 'n rot ruik ... Die konstabel ... Hy's al 'n halfuur weg (C. Barnard: Vakansie, 1977, 54). H. het 'n rot geruik toe sy tjeks sien wat aan M. uitgemaak is (Son, 5 Febr. 2008, E).
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’