“Dit is ‘n ou doopplek van ons hierdie,” het senior pastoor Jaffta Galant verduidelik. “Ons kom maar hierheen want die water daar by Sedgefield is nie alte lekker nie.”
Terwyl dopelinge die water in- en uitgelei is, het ander gelowigs op die strand hulle, al singende, met handdoeke ingewag.
Lees meer in Donderdag se Knysna-Plett Herald, asook aanlyn.
.jpg)
Senior pastoor Jaffta Galant word deur sy neef met dieselfde naam bygestaan terwyl hulle die 14-jarige Curlin Lewis in die ysige water dompel.
'Ons bring jou die nuutste Knysna, Tuinroete nuus'