Op die foto wys Nikita Roelofse, Dalene Terblanche en Eleanor Luiters hoe lyk die tipe messe waarmee twee onbekende mans hulle verlede Woensdag, 18 September, probeer oorrompel het vir hulle selfone op die rooi wandelpad by die lagune.
Lees môre van hul onderonsie waar geen volwasse bystanders of die polisie hulle gehelp het nie.
.jpg)
In die middel is karate-presteerder Nikita Roelofse, met Dalene Terblanche (links) en Eleanor Luiters.
'Ons bring jou die nuutste Knysna | Tuinroete nuus'