So as u kinders het, 'n eiendom besit of 'n nuwe huiseienaar is, enige bates het, op trou staan, besig is om te skei of saamwoon dan moet u 'n testament hê.
Testamente is soms nie geldig nie, omdat die persoon wat die testament opgestel het, moontlik nie die nodige regskennis het om te verseker dat die testament aan regsgeldige vereistes voldoen nie.
Wat sal met u boedel/bates gebeur indien u sonder 'n testament sterf?
Indien u sonder 'n geldige testament te sterwe kom, sal u bates in ooreenstemming met die bepalings van die intestate erfreg verdeel word.
Die bepalings van die Wet op Intestate Erfopvolging is redelik regverdig en sal verseker dat u bates onder u eggenoot en kinders verdeel word.
Die volgende probleme mag ontstaan in-dien u sonder 'n geldige testament sou sterf:
'n Groot aantal prokureurs neem deel aan die Nasionale Testamentweek-projek en sal vir u 'n basiese testament opstel tydens die Nasionale Testamentweek .
Voorwaardes: