Eden A het 124 punte deur die hengelseisoen versamel. DKD was die naaswenners met 114 punte en Kango1 in die derde plek met 104 punte.In die B-liga was die Eden span ook voor op 105 punte, gevolg deur Hartebeeskuil op 100 punte en Kango B op 93 punte.
'n Stewige totaal van 461 vis is in beide afdelings ingekatrol waarvan 461 bo 150g en 81 onder 150g was.
Die totale gewig van die vangste het die skaal op 714.920kg getrek met 'n gemiddelde gewig van 1.319kg per vis.
- Wenners A-afdeling:
- Swaarste Karp: R Jardine (3.22kg, Hartebeeskuildam, derde liga).
- Swaarste Barber: R Otto (10.295kg, Hartebeeskuildam, tweede liga).
- Swaarste sak: R Jardine (37.900kg).
- Swaarste sak vir meesters: 3) N Laas 11.675kg (brons); 2) T Jardine 15.835kg (silwer); JW Nel 32.375kg (goud).
- Swaarste sak vir dames: 3) M Swart 4.490kg (brons); 2) E Crafford 6.390kg (silwer); 2) L Botha 16.845kg (goud).
- Swaarste sak vir seniors: 3) B Crafford 33.020kg (brons); 2) PJ le Grange 35.660kg (silwer); 1); R Jardine 37.900kg (goud).
- Meeste vis vir meesters: 3) P Botha 6 (brons); 2) T Jardine 12 (silwer); 1) JW Nel 20 (goud).
- Meeste vis vir dames: 3) M Swart 7 (brons); 2) E Crafford 9 (silwer); 1) L Botha 13 (goud).
- Meeste vis vir seniors: 3) R Jardine 19 (brons); PJ le Grange 21 (silwer); 1) B Crafford 22 (goud).
- Individueel meesters: 3) N Laas (brons); 2) T Jardine (silwer); 1) JW Nel (goud).
- Individueel dames: 3) M Swart (brons); 2) E Crafford (silwer); L Botha (goud).
- Individueel seniors: 3) R Jardine (brons); 2) PJ le Grange (silwer); 1) B Crafford (goud).
- Klubs: 3) Kango 1; 2) DKD; 1) Eden.
- Swaarste Karp: JP Groenewald (2.965kg, Hartebeeskuildam, vierde liga).
- Swaarste Barber: JJ Le Roux (4.885kg, Hartbeeskuildam, eerste liga).
- Swaarste sak: EJ Mallet (21.360kg).
- Swaarste sak vir meesters: 3) H van Jaarsveld 12.045kg; 2) C Meyer 14.450kg; 1) JP Groenewald 19.330kg.
- Swaarste sak vir juniors: 3) C le Grange 8.680kg; 2) M Kruger 13.910kg; 1) W Heunis 18.845kg.
- Swaarste sak vir dames: 3) C Terblanche 2.410kg; 2) C Compaan 5.735kg; 1) A Peo 8.960kg.
- Swaarste sak vir seniors: 3) R Lizmore 20.705kg; 2) JJ le Roux 20.920kg; 1) EJ Mallet 21.360kg.
- Meeste vis vir meesters: 3) H van Jaarsveld 9; 2) C Meyer 11; 1) JP Groenewald 13.
- Meeste vis vir juniors: 3) M Kruger 6; 2) C le Grange 7; 1) W Heunis 12.
- Meeste vis vir dames: 3) M Nel 2; 2) C Compaan 3; 1) A Peo 5.
- Meeste vis vir seniors: 3) EJ Mallet 14; 2) R Lizmore 14; 1) J Share 16.
- Individueel meesters: 3) H van Jaarsveld; 2) C Meyer; 1) JP Groenwald.
- Individueel juniors: 3) M Kruger; 2) W Heunis; 1) C le Grange.
- Individueel dames: 3) C Compaan; 2) C Terblanche; 1) A Peo.
- Individueel seniors: 3) JL van Zyl; J Share; JJ le Roux.
- Klubs: 3) Kango B; 2) Hartebeeskuil B; 1) Eden B.
DKD Oudtshoorn wat in die tweede plek van die A-afdeling is, is van links, Ben Crafford, Ryan Otto, Jannie Crafford, Eliska Crafford, Eben Geldenhuys en Jannie van der Mescht.