Hoewel reën spel op Saterdag gekelder het, kon die eindronde wedstryde wel almal Sondag voltooi word.
In die seuns o.10-afdeling het Michael Engelbrecht van Holy Cross vir Louis Willem Fouche van George-Suid in 'n titaniese stryd met 6-0, 2-6 en 10-8 geklop.
Die uitslae van die eindronde wedstryde is:
(Dogters 10 jaar en jonger):
1. Juanique van Vuuren (Mosselbaai) klop Hermien de Wet (Oudtshoorn) 6-0, 6-1.
(Seuns 10):
1. Michael Engelbrecht (George) klop Louis Willem Fourie (George) 6-0, 2-6, 10-8.
(Seuns 12 en jonger):
1. Christo Lamprecht (Outeniqua Laer) klop Damien Nezar (Glenwood) 7-5, 6-1.
(Seuns 14 en jonger):
1. Dylan Hanslo (Outeniqua Hoër) klop Joshua Mostert (Outeniqua Hoër) 6-4, 6-3.
(Mans-enkels):
1. Alex Mosehle (George) klop Ruan J van Vuuren (George) 6-1,6-1.
Sien nog foto's hier.
(1).jpg)
Hoewel reën spel op Saterdag gekelder het, kon die eindronde wedstryde wel almal Sondag voltooi word.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete | Klein-Karoo nuus'