- Mense wat 'n beduidende bydrae tot sport gemaak het;
- Mense wat as ikine in hul gemeenskappe beskou word;
- Mense wat sonder trompetgeskal alles vir hulle sport gegee het;
- Mense wat 'n rol gespeel het om gestalte te gee aan sport voor 1992;
- Mense wat 'n leeftyd gewy het aan die algemene sportkode.
- Genomineerdes moet 55 jaar of ouer wees.
- Sportkode;
- Naam en van;
- Ouderdom;
- Woonadres;
- Tel/Selnommer;
- Eposadres;
- Kort beskrywing van die person se prestasies en betrokkenheid.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Klein-Karoo, Hessequa nuus'