TUINROETE | KAROO NUUS - James Petersen, die pa van Heidelberg se skrumskakel, Marshall Marais is vanmiddag kort voor die einde van die wedstryd oorlede.
Die voorval het naby die hoofpaviljoen plaasgevind.
Volgens omstanders het dit gelyk of hy val en hy het vermoedelik 'n hartaanval gehad.
Marais is kort na die einde van die wedstryd daaroor ingelig.
Ben Brinkhuis, waarnemende president van SWD Rugby en Grant Riddles, burgemeester van Hessequa het hul innige simpatie met die familie betuig.
Lees meer in susterspublikasie, George Herald
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'