Rosie Kunneke, nasionale koördineerder van Sea Shepherd Suid-Afrika, is Donderdagmiddag saam met ander aktiviste van dié bewaringsorganisasie op een van die Faroër-eilande, wat ongeveer halfpad tussen Ysland en die kus van Noorweë geleë is, in hegtenis geneem.