Ao. Morné du Toit (44) van Elarduspark, Pretoria, sonder dié skietvoorval uit in ’n aansoek in die Noord-Gautengse hooggeregshof teen die minister van polisie.
Hy wil weens mediese ongeskiktheid uit die polisiediens tree en vergoeding ontvang vir beserings aan diens weens Steenkamp se dood.