ALBERTINIA NUUS - Die twee liggame van ‘n nege- en tienjarige meisie is gisteraand by ‘n woning op Albertinia ontdek.
Polisiewoordvoerder Kaptein Malcolm Pojie sê die grusame ontdekking is om ongeveer 18:30 gemaak enkele ure nadat die twee meisies as vermis aangemeld is.
Pojie sê die liggaam van die een slagoffer is onder ‘n bed gevind en die ander liggaam in ‘n blou plastiekdrom.
Lees meer in susterspublikasie, Mossel Bay Advertiser
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'