OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Een van die impromptu kunstenaars by die KKNK is William Japhta van Paarl.
Hy is 'n ou bekende by die fees waar hy rondstap en dieregeluide naboots.
Hy hou ook mense fyn dop en diegene wat ingedagte by hom verbystap word aan die kuit "gehap" deur 'n keffende hond.
Kyk 'n video hieronder.
Artikel en video verskaf deur ons susterskoerant, Oudtshoorn Courant.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'