Bosman is ’n voormalige uitvoerende hoof van die Absa-groep.
Volgens vyf bronne na aan Bosman is hy sowat ’n maand gelede in Silverton, Pretoria, gekaap en ontvoer.
Bosman, wat tussen 1997 en 2004 Absa se uitvoerende hoof was, wou by navraag nie oor die voorval praat nie.