NASIONALE NUUS - Familie en vriende het oor die naweek wyle Hansie Merrelton se bedroefde ouers, Jan Brigoor en Leen Merrelton, besoek na hul 15-jarige seun op Dinsdag 1 Oktober voor sy pa doodgeskok is toe hy aan 'n kragpaal se ankerdraad gevat het.
Hansie was 'n leerder aan Laerskool Hofmeyr en het elke middag, nadat die skoolbus hom afgelaai het, sy pa gaan groet waar hy gewoonlik doenig was in die vrugteboord op Rooibergsleegte.
Die plaas is sowat 15 km vanaf Hofmeyr, waar Brigoor as tuinier gewerk het.
Lees meer op susterspublikasie, Graaff-Reinet Advertiser
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’