Dít is die drie goed wat mense die kwaadste maak, gevolg deur swak maniere en beurtkrag.
Die farmaseutiese groep Pharma Dynamics het 1 300 mense gevra wat jaag hulle die harnas in, en uiteindelik ’n lys van 30 redes opgestel.
Dit is om mense vandeesmaand, tydens Hartgesondheidsmaand, bewus te maak van wat hulle kwaad maak en wat die gevare daarvan is.