NASIONALE NUUS - Die twee mans, wat daarvan aangekla word dat hulle die 53-jarige Joan Singrew, in November 2024 vermoor het, het vanoggend, Maandag 27 Oktober, vlugtig in die rondgaande hooggeregshof in George verskyn.
Die saak is tot Woensdag 5 November uitgestel vir die verhoor om te begin.
Singrew se man, Duane Singrew (46), en sy 45-jarige neef, Heinrich Jumat, is in aanhouding sedert hul inhegtenisneming ná hul borgtogaansoeke in Desember geweier is.
Lees meer op susterspublikasie, George Herald
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’