STILBAAI NUUSFLITS - ‘n Brand het vroeër vanmiddag (ongeveer 14:00) op die Klipfontein-plaas sowat 17km buite Stilbaai ontstaan.
Hessequa-brandweer, Working on Fire en boere van die omgewing is op die toneel.
‘n Sterk wind blaas die vuur aan.
Dit is nie seker of die strukture in die nabyheid in gevaar is nie.
Kyk 'n video op ons susterskoerant, Suid-Kaap Forum.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa, Tuinroete, Karoo nuus'