KNYSNA NUUS - Om koelkop te bly in tye van nood is van kardinale belang.
Die Wes-Kaapse Onderwys Department verwag van skole om voorbereid te wees vir noodgevalle, daarom het Laerskool Knysna ‘n brandoefening gedoen op 11 Maart.
Die onderwysers en kinders het hulle goed van hulle taak gekwyt.
Die brandweer was binne sekondes by die skool. Knap gedaan Knysna Brandweer en KPS.
'Ons bring jou die nuutste Knysna, Tuinroete nuus'