Jaarliks is die 80-jarige tweeling, Martie le Roux en Susan Barendse (néé Putter), wat nou ook langs mekaar in Oudtshoorn woon, daar om saam met bekendes tydens die fees vir foto's te poseer.
"Ons besluit nooit vooraf wat ons gaan aantrek nie, maar ons stap dag-na-dag met identiese uitrustings by die huis uit," vertel Susan.
Van links is Susan Barendse, Je-ani Swiegelaar en Martie le Roux.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’