TUINROETE NUUS - Group Editors en EDENfm gaan in die toekoms baie nouer saamwerk.
Op Donderdae en Vrydae om 06:40 sal die groep se redakteurs 'n kort oorsig aan luisteraars gee oor die nuushooftrekke in hul ses publikasie regoor die Suid-Kaap / Karoo.
Skakel gerus in op EDENfm.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'