TUINROETE NUUS - Word 'n Kansa-vrywilliger in George, Mosselbaai, Groot-Brakrivier, Riversdal en die Albertinia-omgewing.
Jou donasie van tyd en energie is tot voordeel van die gemeenskap.
Kom beveg kanker deur opvoeding, bevordering van vroeë opsporing sowel as sorg en ondersteuning.
Vir meer inligting, kontak: Jacqueline Biljon - [email protected] of 044 874 4824, Anina Meiring - [email protected] of 044 874 4824 of Susann Breytenbach - [email protected] of 082 452 4706.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo news'