Die twee-dag konferensie het op die snel-veranderende digitale platform van media gefokus. Gesprekke is onder andere gevoer oor die gebuik van sosiale media soos facebook, twitter en instagram en die wyse waarop dit in die nuuskantoor en vir bemarking gebruik kan word.
