MOSSELBAAI NUUS - Die polisie het die situasie onder beheer gebring nadat protesaksie vroegoggend in Mosselbaai begin het.
Alle paaie in en om Mosselbaai is weer oop vir verkeer.
Motoriste word versoek om asseblief versigtig te bestuur.
Lees 'n vorige artikel: Protest action flares up
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'