TUINROETE NUUS - Die MR355 (Saasveld / Madibadrive) is sedert vroeg vanmiddag weer oop vir verkeer.
Die pad was sedert November gesluit as gevolg van vloede.
Dit is kort gelede bekend gemaak in 'n openbare kennisgewing wat deur Monde Stratu, munisipale bestuurder van die Garden Route District Municipality, uitgereik is.