TUINROETE | KAROO NUUS - Group Editors ondersteun die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se Woord van die Week-inisiatief.
Om 'n woord te borg, besoek www.wat.co.za
In die uitdr. soos 'n krismiskat (Krismiskat) lyk, geklee, getooi, opgesmuk, uitgevat, e.d. — gesê van iem. met opvallende, dikw. oordadige of smaaklose versierings aan sy (haar) persoon of klere, veral iem. wat 'n (groterige) strik dra, bv. 'n haarstrik by 'n dogtertjie, 'n strik aan die rok van 'n vrou of 'n strikdas by 'n man: Ek (moes) al weer soos 'n krismiskat geklee gaan aansit by 'n dis by 'n eetplek (Oost., 7 Febr. 1973, 6)
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’