Advertorial
ALBERTINIA NUUS - Lasarus bied hulle 9de produksieveiling aan op 11 Februarie 2023!
Hulle was die eerste veiling in Suid-Afrika wat 'n veiling gediversifiseer het en bied 'n verskeidenheid van topkwaliteit meatmasters, Cape Lob Ear-bokke, Ankole, gewone en eksotiese wild, renosters en vrylopende Afrika-hoenders aan.
Alle hoenderverkope gaan vir Lasarus Renosterbewaring.
Die Lerms van Lasarus is baie positief oor Suid-Afrika en die landbou. Kom kuier saam met hulle en geniet hul reeds bekende plaasveiling met egte Suid-Afrikaanse gasvryheid en wildspotjie.
Slegs die taaiste en sterkstes sal oorleef, daarom word diere op Lasarus so ver moontlik vrylopend geteel, in relatief groot areas met so min as moontlik kunsmatige voeding, groeistimulante, ens.
Kontak hulle gerus by 082 448 3975 vir meer inligting oor enige spesie, akkommodasie, vervoer ens.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'