TUINROETE DISTRIK SPORTNUUS - Groot pryse ter waarde van R80 000 plus is op die spel met die jaarlikse George Wildman Derby om gewen te word, insluitende gelukkige trekkings en pryse vir dames en o/16’s.
Die derby vind Saterdag, 18 Desember plaas.
Vir enige navrae kan George Wildman (044 873 2149) of Tersius Baard (082 965 5904) geskakel word.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'